In die Episode bespreek Werner Bitcoin en hoekom dit nie ‘n Scam of ‘n Ponzy is nie. Ons kyk bietjie na Google en hoe Google die Bitcoin Prys aanwys. Volg Bitcoin en Goeters op: – Twitter: https://twitter.com/bitcoingoeters – Facebook: https:// – Youtube: https:// Onthou asb om die page te like, twitter te volg en ook om aan die YouTube Chanel te subscribe. Deel die page met al jou Afrikaanse vriende. Kom ons maak saam Bitcoin wakker in Afrikaans! Hier is my Bitcoin Mining geleentheid as jy belangstal: https://bitclubnetwork.com/mycoinsa/signup.html
Leave a Reply